Art Display – Kunsuitstalling – Kinder Kuns Hakkie

Het jou liefiekind vir jou die mooiste prentjie geteken of gemaak en jy wil spog soos n trotse Pou?

Dan is hierdie net die ding! Met hakkies vir elke pragstuk kan jy dit maklik ruil ook! Nou al wat jy moet oor bekommer is wie maak daar skoon waar die kuns gebeur het?

 

R120.00


Your Vrek Oulike Goody Bag
  • No products in the cart.